>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Wemmels
Wemmels - Jy Is Myne (DVD)


Wemmels - Jy Is Myne (DVD)

1 Offer from:   R 75.00

Brand: Unbranded
Model: PLID10605175

Product Information

Welkom terug in die wonderlik, hout wêreld van Wemmelsville, waar Pinkenolsie en die res van sy hout vriende hulself in 'n redelik penarie bevind. Pinkenolsie voel alewig dat hy nie soos die ander Wemmels is nie. Natuurlik voel die meeste Wemmels dat hulle nooit kan vergelyk met die ander nie, en vir daardie rede is almal gaande oor bokse en balle. Goeie Wemmels het baie, slegte Wemmels het net 'n paar! Sluit aan by Pinkenolsie op sy reis van sy lae rantjie af in Wemmelsville tot by die top punt van die Wemmels berg, op soek na bokse, balle en die aanvaardiging van ander. Maar die is alleenlik wanneer klein Pinkenolsie in die hande van sy lieflike skepper, Eli, beland dat hy ontdek hy is spesiaal net soos hy is.



EAN: 6009617045316
Load Time: 1 seconds