>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  n Paw Paw Vir My Darling
n Paw Paw Vir My Darling (DVD)


n Paw Paw Vir My Darling (DVD)

1 Offer from:   R 159.00

Brand: kykNet
Model: PLID41407347

Product Information

n Paw Paw Vir My Darling is 'n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville wat afspeel in 2003, hul lief en leed gesien deur die oë van hul 'pavement special' hond, Tsjaka wat die hoofkarakter in die storie is. Die Beeslaers is verteenwoordigend van die blanke Afrikaner wat post-1994 'n eksistensiele verwarring beleef, wat alhoewel goeie voornemens, telkens in 'n slaggat trap in hul pogings om aan te pas by 'n nuwe politieke bestel, ekonomiese uitdagings en sosiale kwessies. Dit speel onder andere uit in hul verhouding met die tuinwerker Cyril Phosa, die polisieman Sargeant Kennedy Banda en Minah Naidoo, die Indiër 'girlfriend' van hul seun Elvis.



EAN: 6004416128062
Load Time: 1 seconds