>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Mooirivier
Mooirivier (DVD)


Mooirivier (DVD)

1 Offer from:   R 59.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34194046

Product Information

Mooirivier is ‘n alles-in-een romantiese ensemble-film met vyf individuele, vervlegde storielyne wat tydens die oploop na Paasfees in Suid-Afrika ontvou. Die groter storielyn gaan oor 6 paartjies – van 12 tot 40 jaar oud – wat elkeen op hul eie, unieke ontdekkingsreis na ware liefde is. Moet egter nie die tipiese feëverhaalweergawe verwag nie, want hierdie film vat jou op reis na die (soms komiese en soms hartseer) realiteit van dít wat regtig nodig is om liefde te laat oorwin. Deur die loop van die film word elke karakter se verhaal vertel vanuit die hoek van hul eie, unieke ontdekkingsreis na liefde wanneer jy dit die minste verwag. Hulle leer ook in die proses dat liefde meestal baie anders lyk as jou eie vooropgestelde idees en verwagtings daaroor. Op spesifieke tye in die jaar, soos spesifiek tydens Paasfees, word ons opnuut herinner dat liefde (mits jy bereid is om daarvoor te veg deur al die uitdagings en struikelblokke heen) uiteindelik wen!



EAN: 6001111009900
Load Time: 1 seconds