>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  MooiMeisiesFontein
MooiMeisiesFontein (DVD)


MooiMeisiesFontein (DVD)

1 Offer from:   R 45.00

Brand: Unbranded
Model: PLID7476473

Product Information

n Komedie met Will Roberts as die seun Hal Orlandini as die pa, wat op dieselfde nooi verlief raak. Die engelse onderwyser, gespeel deur Janet Du Plessis, beland op n skooltjie op die plattelandse dorpie, Mooimeisiefontein, as gevolg van n uitnodiging deur die skoolhoof, Hal Orlandini. Die problem is egter dat die seun hierdie einste meisie op die trein ontmoet terwyl sy op pad na Mooimeisiefontein is. Will is onmiddelik smoorverlief op haar en sê hy gaan met haar trou. Die seun, n boer met harde baard, besluit om weer skool toe te gaan om sy matriek te maak, net om naby die Engelse onderwysser te wees! Dit veroorsaak natuurlik baie botsings tussen pa en seun, wat baie komiese insidente tot gevolg het.



EAN: 6004416091472
Load Time: 0 seconds