>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Knysna
Knysna (DVD)


Knysna (DVD)

1 Offer from:   R 39.00

Brand: kykNet
Model: PLID34190453

Product Information
Die fliek handel oor Dolf, 'n doodgewone jong man van die verkeerde kant van 'n klein stranddorp, wat verlief raak op 'n pragtige meisie van die "Heads", die super-ryk buurt in Knysna. Met sy simpel lewe van swembaddens skoonmaak en visvang sal hy 'n verhouding kan aanknoop met iemand wat gewoond is om in luuksheid te lewe en met Europese aristokrate uit te gaan?

EAN: 6004416123821
Load Time: 1 seconds