>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Die Wonderwerker
Die Wonderwerker (DVD)


Die Wonderwerker (DVD)

1 Offer from:   R 35.00

Brand: kykNet
Model: PLID26783545

Product Information

D ie Wonderwerker fokus op die lewe van die digter en wetenskaplike Eugène Marais. Dit is die jaar 1908. Marais, baie siek aan malaria, kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan waar die Van Rooyen-gesin hom inneem – Gys, sy vrou Maria, hul seun Adriaan en 'n aanneemdogter/huishulp, Jane Brayshaw. Maria, 'n opgeleide vroedvrou en boereraatkenner, en Jane versorg Marais. Malaria is egter nie Marais se enigste probleem nie. Sedert sy vrou Lettie se dood veertien jaar gelede met die geboorte van hul eerste kind het hy sy toevlug tot morfien geneem.



EAN: 6004416110494
Load Time: 1 seconds