>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Die Spook Van Uniondale
Die Spook Van Uniondale (DVD)


Die Spook Van Uniondale (DVD)

1 Offer from:   R 125.00

Brand: Unbranded
Model: PLID32849320

Product Information

In die fliek is Stefan (Adam Tas) 'n jong sakeman oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee. Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die spookmeisie van Uniondale vertel. Die storie van die verliefde Johan (Ivan Zimmermann) en Marie (Tanya van Graan) wie se toekomsdrome saam vinnig aan flarde geruk is. Stefan ontmoet ook 'n jong boeremeisie, Sonja (Nelda Janse van Rensburg), op die dorp, en die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik daar.



EAN: 6003805926456
Load Time: 1 seconds