>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Die Pro
Die Pro (DVD)


Die Pro (DVD)

1 Offer from:   R 39.00

Brand: Unbranded
Model: PLID40723301

Product Information

In 'n fiktiewe kusdorp genaamd Vlakberg word die 17-jarige Tiaan Nothnagel (vertolk deur Edwin van der Walt) se kommervrye tienerlewe tot stilstand geruk met die dood van sy beste vriend Dirkie Lawrence (vertolk deur Vilje Maritz) net voor hul laaste jaar op skool. Na Dirkie se dood beloof Tiaan om nooit weer branderplank te ry nie sienende dat dit hom herinner aan alles wat hy en sy beste vriend gedeel het – maar dan daag Dirkie se suster op. Haar objektief is om gekies te word vir 'n fiktiewe branderplankry-kampioenskap genaamd Wave-Seekers, iets waarvan Tiaan en Dirkie gedroom het om self aan deel te neem. Om te slaag benodig Dirkie se suster Tiaan se hulp. Met onder andere Edwin van der Walt en Reine Swart.



EAN: 6004416126020
Load Time: 0 seconds