>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Bakgat 3
Bakgat 3 (DVD)


Bakgat 3 (DVD)

1 Offer from:   R 39.00

Brand: Unbranded
Model: PLID28060829

Product Information

Ons gunsteling rugbyheld, Wimpie Koekemoer, en sy maltrap-vriende is terug op ons skerms vir die finale deel van die Bakgat!-trilogie. Die nuut verloofde paartjie, Wimpie en Katrien, trek met sterre in hulle oë Engeland toe nadat 'n Britse klub vir Wimpie 'n rugby kontrak aangebied het, maar fame en riches val nie so maklik in mens se skoot nie. Hulle woonstel is alles behalwe 'n mansion en sy Engelse spanmaats maak van dag een af sy lewe moeilik.



EAN: 6004416116991
Load Time: 1 seconds