>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  Afri-Visie-Top 26
Afri-Visie-Top 26 (DVD)


Afri-Visie-Top 26 (DVD)

1 Offer from:   R 195.00

Brand: Unbranded
Model: PLID38438644

Product Information

Die kykNET Musiek Afrie-visie Skryf ‘n Treffer kompetisie het alle verwagtinge oortref! Daar was altesaam 1575 liedjies ingeskryf deur 411 liedjieskrywers. Na intensiewe beoordeling het die paneel nou 217 aspirant treffers deur 109 liedjieskrywers uitgenooi na die uitdunne in Januarie. Uit hierdie groot groep musikale juwele is 'n top 26 gekies. Hierdie top 26 liedjieskrywers gaan binnekort aan die publiek bekend gemaak word en ons kan nie wag nie! Disc 1: Na na hey - Lokka Vox 36 Woorde - Anneke Hanekom Die langpad na later - Laudo Liebenberg Sing my aan die slap - Carle' van Deventer As hy nog vir jou life was - Christiaan Baardman Slot en Grendel - Valkenburg Hemel in jou oe' - JaneDuke Lazyboy - Pieter Mohr Reen - Gera Phielix Verlangebaan - Heidi van Wyk Ek sweer - TWEE Die idee wat tel - ADAM Stywer vas - Jaco Nel Disc 2: Asem - Suzzi Swanepoel Nog steeds - Lee-Roy Vers Ons het die funk - Maressa & Morne' Iets om in te glo - Len Muller Agter dieboereworsgordyn - Beer en die Boer Laat dit reen - Louis Fivas Lullabyz - Petro de Villers Vas dans - ShoNeill Als of niks -

Bly maar nog ‘n rukkie - Kaleidoskoop Die vure van Du Noon - Johnny Davids Petrol & vuur - Cordelia Wie is jy? - Lee Scott



EAN: 6009516620980
Load Time: 1 seconds