>  Music & Entertainment  >   Movies, Music & Entertainment  >   DVDs  >  'n Pot vol Winter
'n Pot vol Winter (1992)(DVD)


'n Pot vol Winter (1992)(DVD)

1 Offer from:   R 51.00

Brand: Unbranded
Model: PLID3910793

Product Information

Die traumatiese ondervinding van ‘n Standard 9 skolier, ELIZABETH (Christel Smith) en die invloed van haar vadel (Paul C Venter) en moeder (Grethe Fox) se egskeiding op haar op ‘n tydstip van seksuele ontwaking in haar lewe. Haar soeke na liefde lei, soos in duisende kinders se lewens, tot oorgawe aan Kurt (Francois Coetzee) op die agtersitplek van sy kar. Innerlike teleurstelling in hulle optrede, die vermoede dat sy verwagtend is en die afkoeling in Kurt se houding na die seksdaad, lei tot haar selfmoord poging.



EAN: 6009695381924
Load Time: 0 seconds