>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2in1 KABV studiegids
Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2in1 KABV studiegids


Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 2in1 KABV studiegids

1 Offer from:   R 179.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41202752

Product Information

Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 12 Rekeningkunde is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 12 Rekeningkunde. Hierdie boek dien as 'n toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit in: 'n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot 'n een-stop-boek wat 'n leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoe.



EAN: 9781920568962
Load Time: 3 seconds