>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 3in1 KABV studiegids
Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 3in1 KABV studiegids


Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 3in1 KABV studiegids

1 Offer from:   R 159.00

Brand: Unbranded
Model: PLID33056003

Product Information

Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Wiskunde is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 10 Wiskunde. In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters deeglik behandel. Dit bied 'n nuwe begin aan leerders met leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus 'n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad 10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker, veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen, ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP wat geleer word, leer om wanbegrippe te

en verstaan uit die staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.



EAN: 9781920297800
Load Time: 1 seconds