>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Die Antwoord-reeks Graad 10 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids
Die Antwoord-reeks Graad 10 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids


Die Antwoord-reeks Graad 10 EKONOMIE 3in1 KABV Studiegids

1 Offer from:   R 119.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41202623

Product Information

Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied 'n deeglike inleiding tot Ekonomie. Die gids is in KWARTALE ingedeel en bevat: Omvattende Notas & Uitgewerkte Voorbeelde per Kwartaal, Beide Onderwerpgebaseerde & Kwartaalgebaseerde Vrae enAntwoorde op alle vrae plus 2 Oorspronklike Eksamenvraestelle & memo's. Hierdie kompakte stel notas en vrae wat daarby pas, vorm deel van 'n suksesvolle studiegids wat 'n bewese weg na die beste resultate is. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en om 'n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12 te bied. Hierdie studiegids beklemtoon die skakels tussen veelvuldige ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak en plaas leerlinge, in 'n vroeë stadium, op 'n suksesvolle roete in hierdie vak.



EAN: 9781920297992
Load Time: 2 seconds