>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Wilde diere
Wilde diere - Feite en geite: Kan 'n tier touloop


Wilde diere - Feite en geite: Kan 'n tier touloop

1 Offer from:   R 79.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36195831

Product Information

Se nou 'n tier kom kuier ... Doen saam met Tier karate, word ook 'n rock-ster en baljaar saam op 'n springkasteel. Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. Se nou 'n tier kom kuier ...Doen saam met Tier karate, word ook 'n rock-ster en baljaar saam op 'n springkasteel. Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.



EAN: 9780798172219
Load Time: 1 seconds