>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Welkom in die gesin
Welkom in die gesin


Welkom in die gesin

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36536263

Product Information

Welkom in die gesin - hoe jy ook al daar beland het! Hoe het jou gesin jou gekry? Het jy 'n ma en 'n pa, of 'n stiefma, of pleegouers, of miskien twee pappas of twee mammas? Welkom in die gesin - hoe jy ook al daar beland het! Hoe het jou gesin jou gekry? Het jy 'n ma en 'n pa, of 'n stiefma, of pleegouers, of miskien twee pappas of twee mammas? Daar is baie soorte gesinne, en hierdie boek verken almal van hulle. 'n Sensitiewe en noodsaaklike boek om die heel belangrikste element van gesinslewe vir selfs die kleinste kinders te verduidelik: dat jy baie, baie welkom is! Nog 'n uitbundige geselsboek deur die skeppers van die topverkopers Die groot boek van families en Die groot boek van gevoelens.



EAN: 9781485301226
Load Time: 1 seconds