The Red Flag
1 Offer from: R 109.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34533427
Last Updated: 2020-06-06
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Gebruik hierdie Verken Lewensorientering Leerlinglisensieboek om jou ten volle voor te berei vir jou belangrike leerlinglisensiesertifikaattaak in Graad 11 of 12!. Hierdie Leerlinglisensieboek: Bevat al die inligting wat jy benodig om jou leerlinglisensietoets te slaag. Gebruik hierdie Verken Lewensoriëntering Leerlinglisensieboek om jou ten volle voor te berei vir jou belangrike leerlinglisensiesertifikaattaak in Graad 11 of 12!. Hierdie Leerlinglisensieboek: Bevat al die inligting wat jy benodig om jou leerlinglisensietoets te slaag; Bevat 'n voorbeeldtoets wat goedgekeur is deur die samesteller van die amptelike toetse; Le die inhoud op so manier uit dat dit maklik begryp kan word; Sluit nuttige wenke oor bestuur en werksgeleenthede in; Verskaf kontakbesonderhede vir toetssentrums in alle areas van Suid-Afrika; en Het die volle ondersteuning van die Departement van Vervoer.