>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Shuters top klas religiestudies: Gr 12: Leerdersboek
Shuters top klas religiestudies: Gr 12: Leerdersboek


Shuters top klas religiestudies: Gr 12: Leerdersboek

1 Offer from:   R 179.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35252410

Product Information

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas -reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-Dokument vir elke vak. Bied inhoud in eenvoudige tall aan. Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun. 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp. Hierdie Shuters Top Klas Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in detail. Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied. Illustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud to ondersteun. Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik.



EAN: 9781920604202
Load Time: 1 seconds