>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Educational Media and Technology Yearbook 2003
Educational Media and Technology Yearbook 2003 (eBook)


Educational Media and Technology Yearbook 2003 (eBook)

1 Offer from:   R 1 809.00

Brand: Unbranded
Model: PLID37635967

Product Information

Rimpelstories is 'n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Rimpelstories is 'n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met 'n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op 'n natuurlike wyse geintegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook 'n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook 'n Handleiding vir liedjies en musiek en 'n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.



Load Time: 1 seconds