>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Disney Toy Story
Disney Toy Story - Playtime Activities Collection


Disney Toy Story - Playtime Activities Collection

1 Offer from:   R 99.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36546666

Product Information

Dis asof alles in stadige aksie gebeur. Ek kyk om. Jenna skud haar kop woes heen-en-weer dat jy net sien hare waai. Ek besef ek moet loskom uit Lize se ystergreep... Dis asof alles in stadige aksie gebeur. Ek kyk om. Jenna skud haar kop woes heen-en-weer dat jy net sien hare waai. Ek besef ek moet loskom uit Lize se ystergreep... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781781865880
Load Time: 1 seconds