>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dinosourusse
Dinosourusse


Dinosourusse

1 Offer from:   R 187.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35565932

Product Information

Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he? Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he? Lees verder oor hierdie spesiale meisie en haar spesiale mieliepitte. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat

is op die storie.



EAN: 9780799366419
Load Time: 0 seconds