>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dinosaurier
Dinosaurier (eBook)


Dinosaurier (eBook)

1 Offer from:   R 72.00

Brand: Unbranded
Model: PLID38592572

Product Information

Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe. Hier loop sy haar vas teen 'n klomp boelies. Die verskil is, die boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen? Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe. Hier loop sy haar vas teen 'n klomp boelies. Die verskil is, die boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



Load Time: 0 seconds