>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Diary of a Wimpy Kid Mad Libs: Second Helping
Diary of a Wimpy Kid Mad Libs: Second Helping


Diary of a Wimpy Kid Mad Libs: Second Helping

1 Offer from:   R 99.00

Brand: Unbranded
Model: PLID43444358

Product Information

Hy hoor by 'n skolekrieketspel hoe smokkelaars kaartjies verkoop vir 'n groot krieketwedstryd in die stad. Hy besluit daar en dan om iets te doen om die euwel uit te roei. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Hy hoor by 'n skolekrieketspel hoe smokkelaars kaartjies verkoop vir 'n groot krieketwedstryd in die stad. Hy besluit daar en dan om iets te doen om die euwel uit te roei. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9780515158281
Load Time: 1 seconds