>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Dear Bully: Seventy Authors Tell Their Stories
Dear Bully: Seventy Authors Tell Their Stories (eBook)


Dear Bully: Seventy Authors Tell Their Stories (eBook)

1 Offer from:   R 129.00

Brand: Unbranded
Model: PLID37155345

Product Information

Mpumi vang iets onverantwoordelik aan by die skool. Na hy en sy vriend Sam 'n lekker dag by die inkopiesentrum het, haal sy gewete hom in. Hoekom raak Mpumi weg? Sal hy veilig wees en sy verlede kan regmaak? Mpumi vang iets onverantwoordelik aan by die skool. Na hy en sy vriend Sam 'n lekker dag by die inkopiesentrum het, haal sy gewete hom in. Hoekom raak Mpumi weg? Sal hy veilig wees en sy verlede kan regmaak? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



Load Time: 1 seconds