>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Chris Jericho
Chris Jericho


Chris Jericho

1 Offer from:   R 595.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34326726

Product Information

Koro is 'n baie slim jakkals en 'n baie goeie jagter. Hy is baie moeg vir Xaan, die ou leeu, wat altyd sy trop se kos steel. Koro, wat baie geirriteerd raak met Xaan, besluit om hom 'n streep te trek - en hom vir eens en altyd te wen! Vind uit wat met Koro gebeur terwyl hy die perfekte plan uitdink om vir Xaan te wen! Koro is 'n baie slim jakkals en 'n baie goeie jagter. Hy is baie moeg vir Xaan, die ou leeu, wat altyd sy trop se kos steel. Koro, wat baie geirriteerd raak met Xaan, besluit om hom 'n streep te trek - en hom vir eens en altyd te wen! Vind uit wat met Koro gebeur terwyl hy die perfekte plan uitdink om vir Xaan te wen! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof

lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.



EAN: 9781600149023
Load Time: 1 seconds