>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Protea Miniwoordeboek
Protea Miniwoordeboek


Protea Miniwoordeboek

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35301939

Product Information

Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir 'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir 'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Die woordeboek is baie volledig en prakties en is 'n gerieflike sakboekgrootte. Dit is tweedelig en bevat 30 000 aktuele Afrikaanse en Nederlandse woorde. Algemene uitdrukkings en gesegdes word ingesluit. Die grondbeginsels van Nederlands word ook gegee.



EAN: 9781869194826
Load Time: 1 seconds