>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Ontdek die diereryk!
Ontdek die diereryk!


Ontdek die diereryk!

1 Offer from:   R 245.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36581937

Product Information

Leer ken streek vir streek die leefwerelde van 'n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet. Of 'n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is 'n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.



EAN: 9781869199135
Load Time: 1 seconds