>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4
Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6


Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6

1 Offer from:   R 289.00

Brand: Platinum
Model: PLID35485179

Product Information

Liplekker leesdinge (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge - Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge - Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge - Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge - Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge - Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge - Vlak 6 (Graad



EAN: 9781770029163
Load Time: 1 seconds