>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Lief Vir Leer: 123
Lief Vir Leer: 123


Lief Vir Leer: 123

1 Offer from:   R 131.00

Brand: Platinum
Model: PLID35062898

Product Information

Vir 4-7 jariges. Kinders leer lekker tel, terwyl hulle gaan verken saam met die onnutsige klein brakkie, Basjan. Vir 4-7 jariges. Kinders leer lekker tel, terwyl hulle gaan verken saam met die onnutsige klein brakkie, Basjan. Basjan is kleiner as sy broers en susters, maar hy het groot planne! Hy ontmoet allerhande interessante nuwe maats, terwyl hy die wereld verken en saam met Basjan leer ons speel-speel hoe om tot by tien te tel. Die draaiwiele en uittrek-bladsye is groot pret en vol verrassings. Jy kan die speelteels op die laaste bladsy gebruik - druk die regte prent-en-woordteel op die regte plek in, haal dit dan uit en speel weer!



EAN: 9780798155076
Load Time: 2 seconds