>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Klankedoor Leesreeks : Is Daar Kos in `n Bos
Klankedoor Leesreeks : Is Daar Kos in `n Bos


Klankedoor Leesreeks : Is Daar Kos in `n Bos

1 Offer from:   R 87.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34742231

Product Information

This text is part of a visual reading series for the first three school years. The series can be supplemented by any other series which makes use of similar words. Each book provides ideal material for reading aloud and for reading alone. Is daar Kos in 'n Bos? is bedoel vir lekkerlees! Dit maak deel uit van die Klankedoor Leesreeks, 'n volledige visueel-ouditiewe leesreeks vir die eerste drie skooljare. Die reeks kan aanvullend by enige lees- of remedierende program gebruik word. Die storieboekies kan ook onafhanklik gelees word. Die voorskoolse kleuter sal met groot genot na die rymklanke luister en die kleurvolle illustrasies bekyk. Die boeke is dus uitmuntend geskik vir voorlees. Die maklik leesbare teks is egter ook ideale stof vir selflees, veral vir kinders wat pas begin lees. Die volledige reeks bestaan uit: 'n Reeks gegradeerde leesboekies 'n Werkboek ter ondersteuning van elke leesboek Opvodekundige hulpmiddels (in voor bereiding



EAN: 9780636014350
Load Time: 0 seconds