>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Headstart wiskunde: Gr 3: Leerdersboek
Headstart wiskunde: Gr 3: Leerdersboek


Headstart wiskunde: Gr 3: Leerdersboek

1 Offer from:   R 165.00

Brand: Oxford
Model: PLID35060937

Product Information

Headstart Wiskunde is ontwerp om die nodige wiskundige begrippe en vaardighede by jong leerders te ontwikkel. Dit verskaf gedetailleerde voorbeelde met prente wat help met opdragte en die oordra van kerninhoud. Die reeks fokus op ontwikkeling en konsolidering van kernbegrippe met onbeperkte geleenthede vir verryking. Features Volkleur-, eenvoudige, toeganklike en relevante kunswerke. Uitgewerkte voorbeelde wat sorgvuldig gestruktureerde is, verduidelik en ontwikkel begrippe. Die klem is aanvanklik op konkrete ontwikkeling van begrippe, gevolg deur geleidelike progressie tot meer abstrakte ontwikkeling van begrippe teen die regte tempo.



EAN: 9780199051625
Load Time: 2 seconds