Lees Sonder Grense: Leeu-boek (Nas. Kur) : Graad 7 : Leesboek
1 Offer from: R 165.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34240957
Last Updated: 2020-06-06
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories , dramas, koerantberigte en prentverhale otwikkel lees- en visuele geletterdheid. Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die vakgrense heen en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.