>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Vos En Haas
Vos En Haas


Vos En Haas

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36519348

Product Information

Die skreeusnaakse teks is 'n ideale geskenk aan die beginnerleser, maar hulle ouers sal dit netso veel geniet! Sylvia vanden Heede het deeglike studie gedoen van die skoolsisteem en lesers se vermoe om van die bekende na die onbekende te beweeg. Die boekie begin dus met eenvoudige woorde en kort sinne. Die skreeusnaakse teks is 'n ideale geskenk aan die beginnerleser, maar hulle ouers sal dit netso veel geniet! Sylvia vanden Heede het deeglike studie gedoen van die skoolsisteem en lesers se vermoe om van die bekende na die onbekende te beweeg. Die boekie begin dus met eenvoudige woorde en kort sinne. Daarna word dit geleidelik moeiliker, maar die konsepte is reeds vasgele. Teen die einde lees die jong lesertjie dus baie gevorderde sinne sonder om dit eers agter te kom. Illustrasies in volkleur help die ogies om sin te maak van die woorde. Hierdie teks is al vele male bekroon en het, onder andere, 'n Gouden Uil en 'n Vlag en Wimpel losgeslaan in die Nederlandstalige lande. Dis 'n wonderlike geskenk vir iemand wat leer lees en onnies kan dit ook gerus in die klaskamer benut.



EAN: 9781869193676
Load Time: 1 seconds