>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Van Manenberg met liefde
Van Manenberg met liefde


Van Manenberg met liefde

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID30710263

Product Information

'Ie liewe is 'n dice game; 'ie dice rol soes hy rol en jy moet 'it ma' vat, broe'. Jay en Alpha deel 'n wereld van armoede en bendes en het al twee sonder 'n pa grootgeword. 'Ie liewe is 'n dice game; 'ie dice rol soes hy rol en jy moet 'it ma' vat, broe'. Jay en Alpha deel 'n wereld van armoede en bendes en het al twee sonder 'n pa grootgeword. Maar hulle paaie skei: Alpha bly die leier van die Lo$Boys, 'n klein bende in Manenberg, terwyl Jay 'n beurs kry om in Kaapstad te gaan studeer. Vir Jay is dit 'n nuwe begin, maar dan word dinge meteens kompleks wanneer sy pad met die van 'n weggooibaba kruis. Kort voor lank is die situasie nie slegs kompleks nie, maar ook gevaarlik. Waarheen gaan 'n student met 'n baba? Die welsyn en polisie vertrou hy nie, maar sy opsies is beperk. Sou hy dit in Manenberg kon waag? Terwyl 'n bendeoorlog dreig?



EAN: 9781485300762
Load Time: 1 seconds