>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Tjokkie
Tjokkie


Tjokkie

1 Offer from:   R 155.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35829681

Product Information

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories ... Glo jy Tjokkie se storie? Tjokkie is 'n vissie met 'n groot verbeelding en hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag regtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo? Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories ... Glo jy Tjokkie se storie? Tjokkie is 'n vissie met 'n groot verbeelding en hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag regtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?



EAN: 9781485300328
Load Time: 1 seconds