Tant Bettie se broekie...
Tant Bettie het 'n gunstelingbroekie wat op 'n dag van die wasgoeddraad afgewaai word - en wilde avonture beleef. Tant Bettie het 'n gunstelingbroekie wat op 'n dag van die wasgoeddraad afgewaai word - en wilde avonture beleef. Sal Tant Bettie ooit weer haar broekie terugkry? 'n Storie met koddige kinkels en vrolike illustrasies, perfek vir voorlees!
EAN: 9781485300519