>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Storiemuis: Boek 3
Storiemuis: Boek 3


Storiemuis: Boek 3

1 Offer from:   R 230.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41299675

Product Information

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In ?Boek 3 ?is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam! Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 3 ?is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!



EAN: 9780798168823
Load Time: 1 seconds