>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Storieman 2
Storieman 2


Storieman 2

1 Offer from:   R 189.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34951749

Product Information

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks. Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Fritz Deelman en die verlate tuin","Racheltjie de Beer" en "Ou Meneer Springer", asook na die klassieke "Jakkals en Wolf"-stories. Hier is ook sprokies soos "Rooikappie" en "Raponsie" om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!



EAN: 9780798156974
Load Time: 0 seconds