>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Speurder teen speurder: Boek 7
Speurder teen speurder: Boek 7


Speurder teen speurder: Boek 7

1 Offer from:   R 109.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34988330

Product Information

Kinders is mal oor Speurder Kwaaikofski! Uiteindelik kan hulle nog 'n heerlike speuravontuur geniet. Kwaaikofski het kompetisie: 'n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself 'Koning' en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie - hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. Kinders is mal oor Speurder Kwaaikofski! Uiteindelik kan hulle nog 'n heerlike speuravontuur geniet. Kwaaikofski het kompetisie: 'n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself 'Koning' en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie - hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. 'n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is.



EAN: 9780798166515
Load Time: 0 seconds