>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Soektog in Katoren
Soektog in Katoren


Soektog in Katoren

1 Offer from:   R 200.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35531826

Product Information

Die lank-verwagte vervolg op Jan Terlouw se immergewilde Koning van Katoren. Katoren, veertig jaar nadat koning Stach die troon bestyg het. Die sestienjarige bokwagter Koss reis deur die land op soek na 'n man wat as seuntjie ontvoer is - en 'n hele nuwe wereld van geld, reels en skynheiligheid gaan vir hom oop. Aanvanklik is Koss net 'n toeskouer wat hom oor alles verbaas ...maar dan raak hy verlief op Vulcana, en deur haar geinspireer, teken hy op 'n drastiese manier protes aan teen die onreg. Sal Koss uit die moeilikheid kan ontsnap waarin die protes hom dompel?



EAN: 9781869198152
Load Time: 1 seconds