>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Oupa se engel
Oupa se engel


Oupa se engel

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35816917

Product Information

'n Pragtige verhaal oor familie, geskiedenis en herinnerings wat in 2002 met die Duitse Jeugliteratuurprys genomineer is. Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit die engel wat deur al die jare 'n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.



EAN: 9781869199364
Load Time: 1 seconds