>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Oorlogswinter
Oorlogswinter


Oorlogswinter

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41150821

Product Information

Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wereldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting. Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetsbeweging deel te neem nie. Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wereldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting. Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetsbeweging deel te neem nie. Wanneer Dirk, hulle bure se seun, hom vra om 'n brief af te lewer voel hy dat hy uiteindelik ernstig opgeneem word. Maar Dirk word gearresteer en die persoon aan wie hy die brief moet besorg, word deur die Duitsers doodgeskiet. Gaan Michiel die brief oopmaak en die verantwoordelikheid van die opdrag daarin aanvaar?



EAN: 9781485302346
Load Time: 1 seconds