>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Net aliens eet spinsasie
Net aliens eet spinsasie


Net aliens eet spinsasie

1 Offer from:   R 189.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35661015

Product Information

Wat maak jy as daar An alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hyAs tog so oulik. Wat maak jy as daar An alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hyAs tog so oulik. En wat maak jy as jou ouma jou vra om haar te help om An vampier in die graadeentjies se klas te gaan vang? Jy gaan saam, natuurlik! Want dis nie elke dag dat jy sal sien hoe jou ouma An knoffel-bazooka gebruik nie. Maar wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan?



EAN: 9780798144896
Load Time: 1 seconds