>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  'n Dag op die strand
'n Dag op die strand


'n Dag op die strand

1 Offer from:   R 29.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36657871

Product Information

Dis vakansie. ek en Gogo gaan strand toe in Gogo se nuwe bakkie. Wat sal ek eerste doen? Sal ek in die sand speel? Sal ek in die son lê? Sal ek gaan kyk of daar nie krappe in die rotspoele is nie? Nee! ek dink ek sal gaan swem. Dis vakansie. ek en Gogo gaan strand toe in Gogo se nuwe bakkie. Wat sal ek eerste doen? Sal ek in die sand speel? Sal ek in die son lê? Sal ek gaan kyk of daar nie krappe in die rotspoele is nie? Nee! ek dink ek sal gaan swem.



EAN: 9780796036193
Load Time: 0 seconds