>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Kootjie Totjie
Kootjie Totjie


Kootjie Totjie

1 Offer from:   R 180.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35934053

Product Information

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos, maar 'n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met 'n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red - en wat 'n meesterlike plan is dit nie! Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders - en grootmense. Kootjie Totjie is 'n wit varkie wat heerlik op die plaas woon - totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer. Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos, maar 'n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met 'n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red - en wat 'n meesterlike plan is dit nie! Die humor en lewendige beskrywings spreek van Langenhoven-stories se eiesoortige bekoring.



EAN: 9781869193133
Load Time: 1 seconds