Klein Fielies raak weg...
'n Heerlike storie-binne-'n-storie, waarin die leser uitvind hoe dit gekom het dat Fielies en Pettson se paaie vir die eerste keer gekruis het - en hoe amper hulle nie by mekaar uitgekom het nie! 'n Heerlike storie-binne-'n-storie, waarin die leser uitvind hoe dit gekom het dat Fielies en Pettson se paaie vir die eerste keer gekruis het - en hoe amper hulle nie by mekaar uitgekom het nie!
EAN: 9781869195595