Kind van die donkerte is 'n boeiende spanningsverhaal wat 'n vreemde, fantastiese wêreld vir die leser oopmaak. Nicolaas se ontdekking van die bedekte grotopening naby sy boomhuis het sy nuuskierigheid behoorlik gaande. En tot sy verbasing ontdek hy dat d