>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Jy is 'n Regte Wonderdier
Jy is 'n Regte Wonderdier


Jy is 'n Regte Wonderdier

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35958790

Product Information

Almal hou baie van die duikhoendertjie en wys hom hoe om sekere dinge te doen, maar hy leer baie stadig. Daarom vermoed niemand dat hy 'n regte wonderdier is nie... En tog, vir almal wat weet: Elke kind is iets baie besonders! Almal hou baie van die duikhoendertjie en wys hom hoe om sekere dinge te doen, maar hy leer baie stadig. Daarom vermoed niemand dat hy 'n regte wonderdier is nie... En tog, vir almal wat weet: Elke kind is iets baie besonders! Jeanette Randerath het as 'n verpleegster en onderwyser gewerk voordat sy haar passie vir kinderboeke ontdek het. Die storie begin so: Op 'n dag spoel die see hom uit op land – 'n duikhoendertjie! Hy mag op die rob se maag slaap. Die meeu gee vir hom kos. Die skaap sing vir hom liedjies en die krap pas hom goed op. Lees maar self verder!



EAN: 9781869197445
Load Time: 1 seconds