>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Hou Snoekels Dop, Wikkels Vark!
Hou Snoekels Dop, Wikkels Vark!


Hou Snoekels Dop, Wikkels Vark!

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35251571

Product Information

Wikkels maak sy sagte speelding, Snoekels, aan 'n ballon vas en sien nie wat gebeur nie! Wikkels Vark kry 'n verrassingspakkie by 'n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan 'n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie 'n oulike verhaal oor skeidingsangs; 'n situasie wat elke ouer en kind sal herken.



EAN: 9781869195441
Load Time: 0 seconds