>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Hoekom Praat Grootmense So Snaaks
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks


Hoekom Praat Grootmense So Snaaks

1 Offer from:   R 190.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34464590

Product Information

Hierdie boek help leerders in Graad 1 - 3 om idiome te verstaan. Pa's, ma's en onnies sal vir hulleself lag wanneer hulle die teks lees. Wat meer is: Klein brildraertjies kan baat by die verbeeldingryke verhaal, want 'n bril is mos 'n tower toevoeging tot enige kind se mondering! Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers handel dit oor blompotte langs jou kop, of geld wat nie op rue groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reen en kraaie wat tonge steel ...Maar, wat nog snaakser is, prinses Vlooi kan al hierdie dinge sien sodra sy haar groot, pienk bril opsit! Hierdie boek help leerders in Graad 1 - 3 om idiome te verstaan. Pa's, ma's en onnies sal vir hulleself lag wanneer hulle die teks lees. Wat meer is: Klein brildraertjies kan baat by die verbeeldingryke verhaal, want 'n bril is mos 'n tower toevoeging tot enige kind se mondering!



EAN: 9781869193416
Load Time: 0 seconds